BYBELMERK STUDIE

deur Anthea Sutherland


Begin vandag se les: ANTICHRIS ONTMASKER
Header illustration Header illustration
Hero media illustration Hero media illustration
Hero media Hero media

HOE DIE STUDIES WERK

Ons het altesaam 60 lesse. Tans is jy op Les 48. Die onderwerp vir jou huidige les is ANTICHRIS ONTMASKER. Begin by Skrif 1, lees al die verse een na die ander om te sien wat die Bybel oor hierdie onderwerp leer.

Wanneer VRAE in jou gedagtes opkom, skryf dit asseblief in 'n notaboek neer, aangesien die ANTWOORDE in die volgende ONDERWERP wat ons gaan bestudeer kan wees.


Begin vandag se les: ANTICHRIS ONTMASKER

Vlak: Meer Gevorderde Bybel Studies

Onderwerp: ANTICHRIS ONTMASKER


Feature 01 Feature 01

Skrif:1

Lees: "1. Uit Verdeelde Rome" Dan 7:8

Feature 01 Feature 01

Skrif:2

Lees: "2. Kom na Heidense Rome" Dan 7:7,8

Feature 01 Feature 01

Skrif:3

Lees: "3. Begin as Klein Horingtjie" Dan 7:8

Feature 01 Feature 01

Skrif:4

Lees: "4. Pluk Drie Nasies Uit" Dan 7:8,24

Feature 01 Feature 01

Skrif:5

Lees: "5. Het n Man as Hoof" Dan 7:8

Feature 01 Feature 01

Skrif:6

Lees: "6. Anders as die ander" Dan 7:24

Feature 01 Feature 01

Skrif:7

Lees: "7. Praat Godslasterlik" Dan 7:8

Feature 01 Feature 01

Skrif:8

Lees: "8. Wat is Godslastering" Matt 9:2-6

Feature 01 Feature 01

Skrif:9

Lees: "9. Vervolg God se Kinders" Dan 7:25

Feature 01 Feature 01

Skrif:10

Lees: "10. Verander Wet en Tyd" Dan7:25

Feature 01 Feature 01

Skrif:11

Lees: "11. Regeer vir 1260 Jaar" Dan 7:25

Feature 01 Feature 01

Skrif:12

Lees: "12. Drie en Half 3.5 jr x 360dae = 1260, 42mnde x 30dae = 1260"

Feature 01 Feature 01

Skrif:13

Lees: "13. Een Dag = Een Jaar in Profetiese Tyd" Eze 4:6